Standaard vakpakket met 9 leerareas:
| VERPLIGTEND | KIES EEN | |
|---|---|---|
| 1 | Afrikaans HT | Wiskunde of |
| 2 | Engels FAL | Wiskundige Geletterdheid |
| 1 | Lewensoriëntering |
Keusevakke: Een van elk uit Groep 1, 2 en 3
| GROEP 1 | GROEP 2 | GROEP 3 | |
|---|---|---|---|
| 1 | Rekeningkunde | Fisiese Wetenskap | Lewenswetenskappe |
| 2 | Geografie | Besigheidstudies | Toerisme |
| 1 | Rekenaartoepassingstegnologie | Landboutegnologie | Ingenieursgrafika en -ontwerp |